Luister na DOEKVOET (2010)

mp3 flash player by undesign website design.

Welkom by Pieter Dorfling se webwerf!

  

 

Dagsê vrinne!

 

 

- Aan die besoekers wat nie met my bekend is nie,

 

luister gerus na die demo-songs by ( Luister na

 

DOEKVOET ) ,  en stem sommer asseblief ook

 

(hier regs bo-aan my werfblad) vir die songs  waarvan

 

jy hou.

 

(Dit help baie met die samestelling van die volgende

 

CD, in 2012)

 

 

 

 

 

- By te lese, plaas ek ook verkorte grepe van 

 

  gedigte uit Hinkepink

 

 

-  As jy wil gesels, Bespreek of net repliek

 

   lewer,  kontak my gerus.

 

 

 MOOI PAD!

 

 

 

Last Updated on Tuesday, 24 January 2012 12:16
 

Stem vir jou gunsteling DOEKVOET songs!

Stem vir jou gunstelinge op DOEKVOET!